Hoof Index
Index van poste, studies en handleidings oor Natuurgenesing wat jy in my Facebook Page kan vind.
Hannes De Beer - Natuurgeneser / Natural Healer - Hoof Index
Onthou -
As jy graag wil Detox & Herstel, maar nie weet waar om te begin nie, sal ek graag vir jou my gratis Mini Health Check doen.
Skryf net "help" in die comments of in my messenger inbox, dan gee ek vir jou 'n kort vraelysie om te antwoord.
Dan kyk ek na potensieel ernstige probleme wat jy en jou dokter nie raaksien nie, en gee vir jou my waarskuwings en aanbevelings.
##########
Ek is seker jy sal ook graag meer wil weet van my natuurgenesing programme, produkte en handboeke.
Kliek gerus op hierdie skakel, daar kan jy alles lees oor -
- Natuurmedisyne en gesondheidsprodukte wat jy direk van my kan bestel
- Kosse wat genees - hoe om jouself gesond te eet
- Detox, Dieet & Herstel Handboek - jou padkaart tot natuurgenesing
- Siektes en Kwale - natuurgenesing handboeke vir meer as 70 siektes en kwale
https://www.facebook.com/WillowHermanus/posts/1179785842202698?__tn__=K-R